-
𝗡𝗨𝗪𝗘 𝗣𝗥𝗢𝗗𝗨𝗞 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗡𝗗𝗦𝗧𝗘𝗟𝗟𝗜𝗡𝗚: 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫
Stillknoxx is een van Slammer Series se nuwe produkte. Dié dip het ‘n Coconut basis en is gelaai met groen fluorosien om ‘n baie effektiewe wolk te maak, sodra dit die water tref!
Ons beste aasvoorstelling is om dit te kombineer met enige van die vrugte geure in die Slammer reeks, soos Fusion of Summer Punch…
-
Ivan en Jp Kies het gaan hengel by Arrie se dam (Camping and Fishing). Hierdie dam is dalk klein, maar die visse wat daar rondswem is beslis nie en met 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 en 𝗕𝗔𝗗𝗚𝗘𝗥 kon hul die groter visse aankeer.
Ivan het sy nuwe gunsteling kombinasie – HoneyBadger (Badger en Brutal) op die proef gestel, asook Stillknoxx en Fusion.
BABERSTOFFIE het…
-
Soos bewys deur onlangse hengelsessies van die Slammer Squad, is 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 en FUSION een van die warmste kombinasies hierdie winter!
-
𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 𝗦𝗠𝗔𝗦𝗛𝗘𝗦 𝗣𝗕’𝘀
JP Kies landed this beautiful 9.6kg rivermonster using our game-changing 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 dip, paired with Fusion and a Voodoo float.
Well done, JP! 💪
#Stillknoxx #PersonalBest #PapgooiPower #CarpCrusher #BankBraggingRights #SlammerSeries #WorstBlankersEver -
Ivan takel die Vaalrivier, gewapen met die nuwe 𝗕𝗔𝗗𝗚𝗘𝗥 en 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫.
Sy beste kombinasies was Stillknoxx met Fusion op die een stok en Badger met Brutal op die ander stok. Die Badger / Brutal kombinasie doop hy sommer HoneyBadger en dié kombinasie lewer een na die ander mooi riviervis op.
- Load More