• Freddie’s Klub Kompetisie – 22 Junie 2025

      Ek hengel die Meriete Maandelikse Klub Kompetisie by Aldam. Ek vang 6 vis, waarvan 5 vir weeg kwalifiseer.

      Eindig Eerste in die SENIOR Afdeling, en 2de Algeheel

      Dip kombinasies wat vir my uitgestaan het:

      👌Shozaloza

      👌Bloekom

      👌Maximus Karp

      👌Duiwelsdrek

      Aas:

      👌Harde Geel/Wit Anys Floats

      👌Xiters Bloekom

      👌Xiters Garlic/Almond

      Voer:

      👌LEGACY SERIES FEED PLUS +

      Afstande:

      45m

      65m

      Baie dankie aan Barend, Raymano en Christiaan van LEGENDS vir julle TOP Lagacy Reeks, dis n plesier om met hierdie produkte te hengel.

      Raymano Venter and CHRISTIAAN DE BEER
      0 Comments