-
Freddie’s Klub Kompetisie – 22 Junie 2025
Ek hengel die Meriete Maandelikse Klub Kompetisie by Aldam. Ek vang 6 vis, waarvan 5 vir weeg kwalifiseer.
Eindig Eerste in die SENIOR Afdeling, en 2de Algeheel
Dip kombinasies wat vir my uitgestaan het:
👌Shozaloza
👌Bloekom
👌Maximus Karp
👌Duiwelsdrek
Aas:
👌Harde Geel/Wit Anys Floats
👌Xiters…