-
Van Driels vaaldam Saterdag die 2de Augustus. Het baie gesukkel met die koue weer om die vis aan die byt te kry en het u paar klein geelvissies gevang vroeg oggend.
Maar dankie vir Barend se puik prudukte het ek toe u paar mooies gekry.
-
-
Baie dankie aan my 2 seuns vir my vadersdag geskenkie. En baie dankie aan Legends Pro angling Vanderbijlpark vir julle awesome produkte
-
Mihanzi vaaldam die laaste 2 jaar