-
Emmirenchia Loots posted an update
Ek hoop ek kan dit hier vra maar waar is bekostigbare (R250pppn max) plekke beskikbaar in en rondom Gauteng. Verkieslik cabin of iets. Hoor graag van julle
Raymano Venter and Morne J.v.Rensburg-
Hi jy kan Knoppies dam n go gee in Bapsfontein.
2
-