• Johan ElsSubscriber posted an update

      3 weeks ago

      Social by Vaaldam Flamingo Bay Resort

      So besluit ek om n paar kids te gaan help, wat graag belangstel om te fish, want die gogga het nou gebyt en leer wil hulle.

      Ek pak n paar extra stokke en katrolle en vat die pad. Ons hengel 08h00 tot 14h00, en die kids slaag daarin om n paar visse te land. Was so bly en geseend om die kids happy te gesien het.

      So tussen die kids help, probeer ek ook om 2 stokke in die water te hou. Ek slaag om heelwat vis te land vir die dag.

      Wen kombinasie wat mooi geloop het.

      Slammers grond vloer.

      Stinger Concentrate

      Brutel Concentrate

      Wit Bloekom Oozers

      Geskud in Baberstoffie

      Slammer Series het weer mooi vir my gewerk.

      #slammerserieshengelsessie #slammers #slammerseries

      Love
      Johan Musaus, Raymano Venter and 4 others
      0 Comments