-
Johan Els
posted an update
Mooirivier Hengelklub maandlikes klub kompetisie
Baberspan net so buite Delarayville in die Noordwes. n Eerste keer vir my met baie onsekkerheid wat om te verwag.
Op aankoms word vir ons gese dat die dam eintlik oor sy walle loop, en dat die dam vlakke nog +/- 60m of meer moet trug skyf. Daar gelaat kyk ons hoe ons te werke gaan.
Die dag groet ons nie met ope arms nie, die oewer gee min staan plek, die wind waai vir ons soos n ou jas in die khaki bos vas, die grass voel of die Vrystaat se grass vlaktes verspoel het.
Maar tussen die huil en moedeloosheid werk ons hard om vis te kry, of kom ons see aan die lyn te hou.
Ek slaag daar in om sommer baie mooi groot geelvis te land, maar ongelukkig is net die 10 bestes wat mag bly, ek slaag ook om n karpie of twee te net.
Aas vir die dag
Stinger Spray (Concentrate)
Joker mieliepit / float
Wit deegie
Baberstoffie
#slammerserieshengelsessie #slammers #slammerseries