-
Social by Vaaldam Flamingo Bay Resort
So besluit ek om n paar kids te gaan help, wat graag belangstel om te fish, want die gogga het nou gebyt en leer wil hulle.
Ek pak n paar extra stokke en katrolle en vat die pad. Ons hengel 08h00 tot 14h00, en die kids slaag daarin om n paar visse te land. Was so bly en geseend om die kids happy te…
-
Mooirivier Hengelklub maandlikes klub kompetisie
Baberspan net so buite Delarayville in die Noordwes. n Eerste keer vir my met baie onsekkerheid wat om te verwag.
Op aankoms word vir ons gese dat die dam eintlik oor sy walle loop, en dat die dam vlakke nog +/- 60m of meer moet trug skyf. Daar gelaat kyk ons hoe ons te werke gaan.
Die dag groet…
-
-
Nou kyk, hierdie ouens word altyd opsoek vir n wen sak, baberstofie van Slammers sal hom versekker gee.
-
- Load More