-
Johan Els
posted an update 6 days ago
Mooirivier Hengelklub maandlikes klub kompetisie
Baberspan net so buite Delarayville in die Noordwes. n Eerste keer vir my met baie onsekkerheid wat om te verwag.
Op aankoms word vir ons gese dat die dam eintlik oor sy walle loop, en dat die dam vlakke nog +/- 60m of meer moet trug skyf. Daar gelaat kyk ons hoe ons te werke gaan.
Die dag groet…
-
Johan Els
posted an update a week ago
-
Johan Els
posted an update a week ago
Nou kyk, hierdie ouens word altyd opsoek vir n wen sak, baberstofie van Slammers sal hom versekker gee.
-
Johan Els
posted an update 2 weeks ago
-
Johan Els
posted an update 2 weeks ago