-
Winter Hengelkompetisie by Von Durust!!
Kom wys jou hengelvaardighede hierdie winter deur die grootste vis uit te trek en staan ‘n kans om te wen!!!
Al wat jy moet doen is om ‘n foto van jou vangs op Fb te laai, tag ons is jou foto, whatsapp ons die foto met bewys van gewig.
Inskrywing: Jou bespreeking by Von DuRust is jou inskrywing
Waar: Von DuRust ( Bespreek by http://www.vondurust.co.za )
Tydperk: 1 Junie – 31 Augustus ‘ 2025
Prys: Gratis naweek verblyf in ons 4 slaper Chalet (buiteseisoen)
Bring jou vriende & familie en kom wys ons wie die grootste vis kan vang!
Wie gaan hierdie winter se visvangkampioen wees?
Whatsapp Sunet 0739427873 of bespreek op ons webtuiste by http://www.vondurust.co.za