-
Johan Bekker
posted an update 5 days ago
Goei dag almal ek kom soek julle raad wat dink julle sal werk die naweek by vaaldam met ons koue weer
Michaél Hahndiek, Martin Koster and Raymano Venter-
Johan ons het Saterdag by FLAMINGO Bay gevang met Legacy Series se nuwe dips Uyasisa wat n wit hot spice dip float en mielie is.
EN DIT WAS HOT. Baie vis gevang. Check ons videos uit.
Laat asb weet hoe dit gegaan het. Groete
3
-
-
Johan Bekker
posted an update 2 weeks ago
Ek my seuns en oom het n plaas dam gan hengel die naweek dit was bitter koud mar kon darm n paar visse land ons het +-35 vis gevang grootste was 6kg
-
Johan Bekker
posted an update 2 weeks ago
Paar fotos van hengel uitstapies
-
Johan Bekker
posted an update 2 weeks ago