-
Letsgo
0:32
Ruan Herbst, Rudi Oosthuizen and 10 others-
Vars kook is altyd beter opsie vir particles, probeer die particles was met vars water paar keer en dan voeg jy boosters by en growwe sout wat dit sal preserve en vdan vries jy dit dadelik. Sout is baie goed vir winter voer en die boosters sal intrek in particles dit sal dan great wees as jy dit ontdooi as jy dit dam toe neem.
1 -
Defnitief. Boosters gebruik ek altyd.
Baie lief vir Amazing wat n sterk corn reuk is.
-