-
Legends Legendary Winter Sale till the 31 of May. #dontmissout
Visit Legends Pro Angling Facebook page for all our specials
0:59
-
Fish julle die naweek by die NG Kerk Oranjeville se kompetisie?
As julle gaan. Wat is julle gameplay?
Weet iemand of die muddies al by Bierman uitkom? Wat se julle. Diepgooi of kolmaak vlakker?
-
Can’t wait
0:22
-
Besig met my eerste reeks. Hoop episode 1 sal teen die naweek beskikbaar wees.
Super opgewonde oor die Hookd app.
Onthou asb om ook julle vangster met my op die groep te deel.
Groete Christiaan
Fishing for monsters
-
CHRISTIAAN DE BEER
posted an update 4 weeks ago
Well done Raymano. Super trots op jou.
Die app werk mooi. Kan nie wag vir die verdere upgrades nie. Dink hierdie is n game changer.
- Load More