-
New video coming soon
0:07
-
-
- View 2 replies
-
- View 1 reply
-
- View 1 reply
-
-
Gister middig besluit om gou vir die laat middig te ry en te gaan pop vir babers by Kees van der Walt. My vrou het nie my liefde en passie vir visvang nie so as sy se sy sal saamgaan bederf ek haar.
Daar aangekom so teen 16h00. Ek slaan vir haar n lekker stoel op en gooi n glasses rooiwyn vir haar. Ek gooi n karpstokkie vir haar in en gryp…
-
nice that’s great
1
-
-
At last. Instore NOW
0:41
-
Pryse aanheg seblief Chris
-
-
Letsgo
0:32
-
Gou iets hoor in general asb. Met meeste prepared particle mixes wat ek al in buckets of vacuum packs gekoop het (alle brands) ruik dit vir my skerp/suur. Sit jul preservatives in en maak dit saak as dit suur ruik? Ek love die gerief van buckets maar is bang dit sit die vis af? Daarom koop ek eerder droë partikels en kook dit. Sal die…
1- View 1 reply
-
Vars kook is altyd beter opsie vir particles, probeer die particles was met vars water paar keer en dan voeg jy boosters by en growwe sout wat dit sal preserve en vdan vries jy dit dadelik. Sout is baie goed vir winter voer en die boosters sal intrek in particles dit sal dan great wees as jy dit ontdooi as jy dit dam toe neem.
2
-
- Load More