-
Kyk die visvang was dalk nie wat ons verwag het nie, maar die gesels langs die water was top klas! En boonop het die Namibiers my mooi geleer van Fish Care 😂🎣 Vir nou pak ons ons die papgooi gerei weg en haal die seestokke uit vir Henties 🐟🐟 baby shark do doo dooo