-
Wie sien ons more by die vêrgooi en kolgooi SA’s??
-
-
Kyk die visvang was dalk nie wat ons verwag het nie, maar die gesels langs die water was top klas! En boonop het die Namibiers my mooi geleer van Fish Care
Vir nou pak ons ons die papgooi gerei weg en haal die seestokke uit vir Henties
baby shark do doo dooo
-
Ons hengel more by Von Bach net buite Windhoek! Was enige iemand al daar? Ohhh ja ons het ook vanaand ‘n baie lekker episode opgeneem met Gert Kemp en Carl Maass
-
Die week se episode gaan so bietjie laat wees, glo nie dit gaan die week gebeur nie. Sorry julle, familie tyd is belangrik en ek probeer die meeste maak van die tyd wat ons het. Glo julle sal verstaan.
0:06
- Load More