

Ohana Fishermen Cabins
Public Group
Public Group
Active 2 days ago
”Ohana Fishermen Cabins bied 4x semi-selfsorg eenhede wat ±20m vanaf die rivier bank is,... View more
Public Group
Group Description
“Ohana Fishermen Cabins bied 4x semi-selfsorg eenhede wat ±20m vanaf die rivier bank is, totale privaatheid, prefek vir enige visserman/-vrou wat wil wegbreek uit die geraas van die stad of elke dag lewe.
’n Stukkie Hemel waar jy jouself weer vind, waar jy die rustigheid van die natuur kan geniet en die gehuil van die jakkelse reg om jou kan hoor.
Spandeer kwaliteit tyd saam jou geliefdes om die boma of op die pragtige grasperk met geen afleidings
So, pak jou stokke, kry jou familie en vriende en kom maak onvergeetlike herinneringe, wat jou sal laat terugkom vir meer!”
- Organizers
-
- Members
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-