Group Feed
-
Jocelyn Keyter
posted an update in the group
HengelReise 2 weeks ago
Some followers snapped us at Shelly Boat club fishing, they sent us these pics on inbox… Later on they took a drive down to come and meet us.
What a memorable moment. Thank you for taking the time to send us some snaps and say hi. We love our followers 😁
-
Jocelyn Keyter
posted an update in the group
HengelReise 2 weeks ago
Ons was die skoolvakansie bietjie op toer in die KZN provinsie en het gebruik gemaak van die dienste van Stompie Koekemoer – ñ bekende gids in die Margate omgewing. Hy het ons geleer hoe om “traces” te maak, te “rig” en ons na al die lekker hengel spots toe gevat.
Hierdie was vir my baie interessant – ñ kreef jig wat nie net kreef vang nie maar…
1:34
-
Jocelyn Keyter
posted an update in the group
HengelReise 2 weeks ago
An absolute joy to share small moments with little children…
We need to encourage them to love the sport ❤️
-
So True 👍
1
-
-
Jocelyn Keyter
posted an update in the group
HengelReise 3 weeks ago
-
Jocelyn Keyter
posted an update in the group
HengelReise 4 weeks ago
By die see doen mens dinge anders – en Shorty het gou geleer dat jy self jou vis moet vlek en kreef moet skoon maak. Ons geniet die rustige “vibe” van KZN saam met ons gids. Vanaand gaan ons bietjie Shelly Beach toe om iets groter as Shad te jag. 👀 Watch this space 👀
- Load More