

Fishing and Camping
Die groep is gestig deur Herman Waltmann, en die groep is om visvang en kampeer plekke te adverteer en... View more
Group Feed
-
Herman Waltmann
posted an update in the group
Fishing and Camping 6 weeks ago
Ek het so bietjie gaan visvang by Von Du Rust Resort 2025/06/11 tot die 2025/06/12.
Wat n ongelooflike plek is dit nie, altyd skoon en netjies, en lewer altyd lekker groot vis op. Ek het n prag vis van 8kg gekry. Ek het vriende daar ontmoet, so bietjie raad gegee, en daar begin die mense sommer lekker vis vang. Hier is terug voer van gaste wat…
3:26
-
Herman Waltmann
posted an update in the group
Fishing and Camping 6 weeks ago
-
Herman Waltmann
posted an update in the group
Fishing and Camping 2 months ago
Ek het gister 2025/05/31 se visvang kompetisie Vaaldam Cast Master gevang by Biermanns. Die oewer was vol met net n paar stands wat oop was asgevolg van die mense wat nie op gedaag het vir die komp nie. Baie mistig gewees in die oggend en wat eers teen half tien die oggend begin lig het, toe het ons n wonderlikke sonskyn dag gehad. Die visse…
- Load More