-
Ons hengel more by bochkop vaaldam enige raad op aas en afstand asb
-
𝗡𝗨𝗪𝗘 𝗣𝗥𝗢𝗗𝗨𝗞 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗡𝗗𝗦𝗧𝗘𝗟𝗟𝗜𝗡𝗚: 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫
Stillknoxx is een van Slammer Series se nuwe produkte. Dié dip het ‘n Coconut basis en is gelaai met groen fluorosien om ‘n baie effektiewe wolk te maak, sodra dit die water tref!
Ons beste aasvoorstelling is om dit te kombineer met enige van die vrugte geure in die Slammer reeks, soos Fusion of Summer Punch…
-
-
- Load More