-
New: Activity Topics on Hookd
We’ve added Activity Topics so you can tailor your feed to the posts you care about. Now you can:
-
Filter your activity stream by the topics you follow
-
Choose from categories like Daily Catch, Tutorials, Gear Reviews, Fishing Spots, and more
-
See only the posts that match your interests
How to use it:
Click the Filter…
-
-
Ons kuier bietjie in KZN en bring ñ hele ander form van hengel vir julle – SOUTWATER hengel 🎣
Shorty vang met sy HEEL EERSTE cast ñ SHAD en spog baie trots by al die locals dat hy ñ BASS gevang het 😂🎣
Wat ñ legendariese oomblik was dit nie🔥😎
Ramsgate/Margate en Shelly beach ⛱️ gaan nog baie van ons sien, saam met ervare gids – Stompie Koekemoer…
-
𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 𝗦𝗠𝗔𝗦𝗛𝗘𝗦 𝗣𝗕’𝘀
JP Kies landed this beautiful 9.6kg rivermonster using our game-changing 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫 dip, paired with Fusion and a Voodoo float.
Well done, JP! 💪
#Stillknoxx #PersonalBest #PapgooiPower #CarpCrusher #BankBraggingRights #SlammerSeries #WorstBlankersEver -
0:30
-
Ivan takel die Vaalrivier, gewapen met die nuwe 𝗕𝗔𝗗𝗚𝗘𝗥 en 𝗦𝗧𝗜𝗟𝗟𝗞𝗡𝗢𝗫𝗫.
Sy beste kombinasies was Stillknoxx met Fusion op die een stok en Badger met Brutal op die ander stok. Die Badger / Brutal kombinasie doop hy sommer HoneyBadger en dié kombinasie lewer een na die ander mooi riviervis op.
- Load More