-
Michael Benson
posted an update a week ago
Goeie dag hengel vriende
Enige iemand wat bollies verkoop in centurion
-
Barend Lombard
posted an update a week ago
-
Johan Bekker
posted an update a week ago
Goei dag almal ek kom soek julle raad wat dink julle sal werk die naweek by vaaldam met ons koue weer
-
Johan ons het Saterdag by FLAMINGO Bay gevang met Legacy Series se nuwe dips Uyasisa wat n wit hot spice dip float en mielie is.
EN DIT WAS HOT. Baie vis gevang. Check ons videos uit.
Laat asb weet hoe dit gegaan het. Groete
3
-
-
Lance Lamprecht
posted an update a week ago
a week ago (edited)
- Load More