-
Ons was die skoolvakansie bietjie op toer in die KZN provinsie en het gebruik gemaak van die dienste van Stompie Koekemoer – ñ bekende gids in die Margate omgewing. Hy het ons geleer hoe om “traces” te maak, te “rig” en ons na al die lekker hengel spots toe gevat.
Hierdie was vir my baie interessant – ñ kreef jig wat nie net kreef vang nie maar…
1:34
-
An absolute joy to share small moments with little children…
We need to encourage them to love the sport ❤️
-
So True 👍
1
-
-
-
-
Well done
1
-
-
- Load More